JavaScript

This website requires the use of Javascript Explain This   to function correctly. Performance and usage will suffer if it remains disabled.

Vertoon as:

lys
raamwerk

Sorteer volgens:


Soek per Formaat:


 

Biblioteek: Boeke en Boekies


Watter Evangelie is die Ware Evangelie?

deur David C. Pack

Jesus Christus en die apostels het die “Evangelie” verkondig. Maar wat is die Evangelie? Weet u? Was dit dieselfde evangelie wat Paulus aan die heidene verkondig het? Wat beteken die woord “evangelie” in elk geval? Hier is die antwoorde uit u Bybel!
Stoor om later te lees

Die Ware Oorsprong van Kersfees

deur David C. Pack

Waar het Kersfees ontstaan? Vanuit die Bybel of heidendom? Wat is die ware oorsprong van Kersvader — maretak — Kersfees bome — struik kranse — en die uitruil van geskenke gebruik? Baie is begaan daaroor om "Christus in Kersfees" terug te plaas Was Hy ooit daar? Hier is die ongelooflike…
Stoor om later te lees

Die Ware Oorsprong van Paasfees

deur David C. Pack

Paasfees is 'n wêreldwye tradisie wat baie sedes inhou wat mense glo Christelik te wees. Wat is die oorsprong van Vastyd en sonop dienste? Hoe het hase, eiers en paasbolletjies met Christus se opstanding verenig? Word Paasfees in die Bybel genoem? Het die apostels van die vroeë Kerk dit gehou?…
Stoor om later te lees

Christus se Opstanding was nie op Sondag

deur David C. Pack

Het Jesus uit die graf op Sondagoggend opgestaan? Was Hy daar vir drie dae en drie nagte? Hy het gesê dat dit die enigste teken (Mat. 12:40) sou wees dat Hy die Messias was! Het—kan—hierdie teken ooreenstem met die tradisie van 'n Goeie Vrydag kruisiging naby sononder en 'n sonopkoms…
Stoor om later te lees

Wat is ware Bekering?

deur David C. Pack

Is dit slegs maar net om “Christus te erken as jou Heer en Saligmaker”? Hoe en wanneer word `n mens bekeer? Is dit skielikonmiddellik? Is dit `n geleidelike proses wat lewenslank kan duur? Daar is baie mense wat worstel met probleme, swakhede en sondes. Verwag God dat u jou sondes te bowe…
Stoor om later te lees

Wat Beteken “Wedergebore”

deur David C. Pack

Baie praat dat hulle "wedergebore" is. Wat beteken hierdie term? Miljoene dink hulle weet, maar weet nie. Weet u? Siende dat Christus geleer het, “As iemand nie wedergebore is nie, kan hy die koninkryk van God nie SIEN nie,” is suiwere begrip noodsaaklik. U kan Christus se bedoeling ken. Hier…
Stoor om later te lees

Behoort Christene te Stem?

deur David C. Pack

Miljoene glo om te stem hulle siviele en patriotiese plig is. Dit is die demokratiese manier. Maar is dit God se Weg? Christus se evangelie is oor regering. Indien Hy vandag hier sou wees, sou Hy stem? Sou Sy dienaars in die politiek van hierdie wêreld deelneem? Beoefen Sy Kerk om te stem—om oor…
Stoor om later te lees