JavaScript

This website requires the use of Javascript Explain This   to function correctly. Performance and usage will suffer if it remains disabled.

Wie Was Herbert W. Armstrong?

Herbert W. Armstrong het die Worldwide Church of God (voorheen die Radio Church of God tot 1968), tot sy dood in 1986 gelei. Baie miljoene het sy stem gehoor en sy literatuur gelees. God het hom in die najaar van 1926 geroep en in die lente van 1927 het hy tot bekering gekom. Oor die verloop van sy 52 jaar bediening, het God honderde ware leerstellings vanuit die Bybel deur hom geopenbaar, wat deur die eeue verlore was. Mr. Armstrong het dit baie male self gesê. In die jare na sy dood, het sy opvolgers opgehou om hierdie leerstellings te glo en te leer. Hoewel kopiereg-wette die Herstelde Kerk van God verbied om literatuur van die tyd wat hy die Worldwide Church of God gelei het, te reproduseer en te versprei, is die Herstelde Kerk van God verbind om al die waarhede wat hy geleer het te behou en te leer.