JavaScript

This website requires the use of Javascript Explain This   to function correctly. Performance and usage will suffer if it remains disabled.

Ambassadeur Jeug Kamp

Ambassadeer Jeug Kamp (AJK) word jaarliks deur die Herstelde Kerk van God aangebied.

Elke somer, kom HKG tieners van dwarsoor die wêreld in die Verenigde State bymekaar vir ‘n unieke twee-weke ondervinding. By AJK, trek kampers voordeel uit daaglikse lesings en Bybelstudies. Hulle leer God se manier van lewe, neem deel aan ‘n verskeidenheid sport- en buitemuurse aktiwiteite, bou kosbare vriendskappe op die regte fondasie en vorm herinneringe wat hulle ‘n leeftyd sal onthou—in ‘n omgewing wat ver verwyder is van die wêreld se trekke en versoekings.

The bostaande video vertoon die sport-, aktiwiteite, lesings, vriendskappe en herinneringe ervaar gedurende die kamp. Kyk self wat maak hierdie spesiale somerkamp 'n lewensveranderende ervaring!