JavaScript

This website requires the use of Javascript Explain This   to function correctly. Performance and usage will suffer if it remains disabled.

Privaatheidsbeleid

U privaatheid op die Internet is ‘n fundamentele element van ons webwerwe. Hierdie privaatheidsverklaring bring aan die lig watter inligting ons versamel en hoe ons dit gebruik met ons Internet bates.

Watter Inliging Ons Versamel

Die Herstelde Kerk van God (rcg.org) and its related assets (worldtocome.org en realtruth.org) versamel en analiseer aktief data van hulle verbruikers. Byvoorbeeld: Gebruiker se demografiese inligting, soek-masjien verwysings, onderwerpe van belang, en nuus en dienste wat mees bruikbaar is.

Gebruikers wie inteken op een van ons epos inskrywingslyste word vereis om sommige of alles van die volgende informasie te voorsien (1) naam, (2) epos-adres, (3) land en (4) ZIP/poskode. Bykomende, opsionele velde of verwante vrae mag ook gevra word. Alle inligting laat ons toe om die akurate demografieë te bepaal en sodoende die dienste wat ons voorsien, te verbeter.

Hoe Ons Informasie Versamel

Daar is verskeie maniere waar ons toegelaat word om inligting van u te verkry, deur die volgende prosesse:

Epos Intekeningskap en Vorms: Gebruikers mag regisreer vir een van ons epos, poslyste of kan literatuur van ons webwerwe aanvra. Dit lig gebruikers van verskeie opdaterings en veranderinge aan ons webwerwe in, of dit fasiliteer die effektiewe verwerking van literatuur-versoeke.

Cookies: ‘n cookie is ‘n klein datalêer wat webwerwe op u hardeskyf skryf wanneer u hulle besoek. Dit bevat dikwels inligting as ‘n gebruiker ID, wat webtuistes gebruik om die voorlegging van inligting aan te pas, of om die besoekte bladsye op te spoor. Ons gebruik hierdie inligting om ons webtuiste navigasie, ontwerp en funksionering te optimaliseer. Dit staan u altyd vry om ons ‘cookies’ te weier, indien u webleser dit toelaat, maar dit sal sommige aspekte van die webwerf funksies beperk.

IP Adresse: Ons versamel IP adres inligting vir sisteem-administrasie as doel, om oor die algemeen verslag oor (versamelde) inligting te doen en die gebruik van ons dienste en materiaal te oudit. Omdat ons outomaties statistieke oor die algemene aktiwiteite van u aanlyn versamel en stoor op `n gesommeerde basis, is hierdie inligting nie altyd persoonlik identifiseerbaar nie. Ons koppel nie IP adresse aan persoonlike identifikasie nie, tensy daar goedkeuring vooraf verkry is of om ‘n noodsaaklike tegniese probleem op te spoor en te korrigeer.

Hoe Ons U Inligting Gebruik en Openbaar

Rcg.org, worldtocome.org en realtruth.org gebruik enige gebruikersinligting wat deur gebruikers vrywilliglik gegee word om hulle webwerf ervaring te verbeter, hetsy dit is om interaktiewe of persoonlike elemente op die werwe te voorsien, of om ‘n beter toekomstige inhoud te verskaf, wat gebasseer is op die belange van gebruikers.

In sekere gevalle, gebruik ons u persoonlike identifiseerbare inligting om inligting aan u te verskaf, soos, maar nie beperk tot, nuusbriewe en e-pos aanbiedinge nie.

Ons sal nie enige inligting wat ons versamel van gebruikers aan die algemene publiek bekend maak, wat in enige vorm voorsien is, sonder vooraf geskrewe toestemming van die geaffekteerde gebruiker nie, tensy: (a) die inligting reeds openbaar beskikbaar is, of (b) sulke onthullings deur die wet of hofbevel vereis word, of deur ander regerings- of wetstoepassings gesag versoek word.

Sekuriteit

Die Herstelde Kerk van God (en verwante bates) maak gebruik van nywerheids-standaard sekuriteitsprosedures om alle persoonlike identifiseerbare inligting binne sy beheer van verlies, misbruik, of ongemagtigde verandering te beskerm. Sulke sekuriteitsprotokolle sluit brandmuur, enskripsie, wagwoord beskerming en fisiese op-terrein sekuriteit in.

NIETEENSTAANDE HIERDIE SEKUTITEITSMAATREëLS, KAN ONS NIE WAARBORG DAT AL U PRIVAAT MEDEDELINGS OF PERSOONLIKE INLIGING NOOIT OPENBAAR SAL WORD OF ONWETTIG DEUR ONGEMAGTIGE DERDE PARTYE BEKOM SAL WORD NIE.

Kies om nie deel te wees van beleid nie

‘n Gebruiker mag homself ter enige tyd van ons e-pos inskrywings verwyder. Ons sal ‘n bevestigingsboodskap stuur van ons voorneme om alle inligting na die huidige epos-adres te verwyder wat vir daardie gebruiker geregistreer is. Die gebruiker moet binne (3) besigheidsdae op daardie bevestigings boodskap reageer. Na ‘n antwoord, word u inligting geheel an al van ons databasis verwyder. Indien ‘n bevestigingsboodskap nie ontvang word nie, sal ons voortgaan om die geregistreerde en verwante data in stand te hou.

Beperkings op Ons Vermoëns

Terwyl u privaatheid baie belangrik vir ons is, vanweë die bestaande wetlike en regulatiewe omgewing, kan ons nie ten volle verseker dat u private mededelings en ander persoonlike identifiseerbare inligting nie aan derde partye bekendgemaak sal word nie. Byvoorbeeld, ons mag gedwing word om inligting aan regerings of derde partye onder sekere omstandighede aan die lig te bring, of derde partye mag onwettiglik toegang tot uitsendings of private kommunikasies onderskep of verkry. Verder, kan ons (en u magtig ons om dit te doen) enige inligting van u aan private entiteite bekendmaak, soos byvoorbeeld wetstoepassing- of ander regeringsamptenare, soos wat ons in eie goeddunke, glo nodig of ter sake is om probleme of navrae te ondersoek of op te los.

Kopiereg en Handelsmerk Beleid

Hierdie webtuiste is die primêre en amptelike bron van web gebasseerde inligting oor die Herstelde Kerk van God. Ter erkenning dat daar mense is wat ons poging op die Internet wil bevorder deur web-blaaie wat met hierdie webtuiste vergelyk te onderhou, het ons die volgende beleid aangeneem om konsekwentheid te behou en om teen foute te beskerm.

Al die inhoud en grafiese voorstellings wat hierdie webtuiste bevat, bevat `n 2000-2024 kopiereg en word deur die Herstelde Kerk van God besit. Sekere items is ook beskerm as handelsmerk of ‘n geregistreerde handelsmerk van die Herstelde Kerk van God. Die Herstelde Kerk van God onderhou en reserveer uitsluitlike regte tot die lisensie en die gebruik daarvan.

Ons versoek dat enige en alle inhoud en grafiese voorstellings wat verwys na of verwant is aan die Herstelde Kerk van God of hierdie webtuiste aan ons voorgelê word vir hersiening en goedkeuring voordat dit op die Internet vertoon word.

Gebruiker-klagtes

Gebruikerklagtes aangaande ons privaat-praktyke moet aan die Webtuiste Dienste gestuur word.