JavaScript

This website requires the use of Javascript Explain This   to function correctly. Performance and usage will suffer if it remains disabled.

Vertoon as:

lys
raamwerk

Sorteer volgens:


Soek per Formaat:


 

Biblioteek: Mensgemaakte Vakansiedae


Die Ware Oorsprong van Kersfees

per David C. Pack

Waar het Kersfees ontstaan? Vanuit die Bybel of heidendom? Wat is die ware oorsprong van Kersvader — maretak — Kersfees bome — struik kranse — en die uitruil van geskenke gebruik? Baie is begaan daaroor om "Christus in Kersfees" terug te plaas Was Hy ooit daar? Hier is die ongelooflike…
Stoor om later te lees

Die Ware Oorsprong van Paasfees

per David C. Pack

Paasfees is 'n wêreldwye tradisie wat baie sedes inhou wat mense glo Christelik te wees. Wat is die oorsprong van Vastyd en sonop dienste? Hoe het hase, eiers en paasbolletjies met Christus se opstanding verenig? Word Paasfees in die Bybel genoem? Het die apostels van die vroeë Kerk dit gehou?…
Stoor om later te lees

Christus se Opstanding was nie op Sondag

per David C. Pack

Het Jesus uit die graf op Sondagoggend opgestaan? Was Hy daar vir drie dae en drie nagte? Hy het gesê dat dit die enigste teken (Mat. 12:40) sou wees dat Hy die Messias was! Het—kan—hierdie teken ooreenstem met die tradisie van 'n Goeie Vrydag kruisiging naby sononder en 'n sonopkoms…
Stoor om later te lees