JavaScript

This website requires the use of Javascript Explain This   to function correctly. Performance and usage will suffer if it remains disabled.
Image for Watter Evangelie is die Ware Evangelie?  
Waar is God se Kerk vandag?
Photo of a CongregationNew York VSA Photo of a CongregationJamaika Photo of a CongregationPeru Photo of a CongregationIdaho, VSA Photo of a CongregationIndië Photo of a CongregationBelgië Photo of a CongregationKenia Photo of a CongregationArkansas, VSA Photo of a CongregationSuid-Afrika Photo of a CongregationEngeland Photo of a CongregationNigerië Photo of a CongregationOhio, VSA

Jesus het gesê: "Ek sal My Kerk bou." Daar is 'n enkele organisasie wat die hele waarheid van die Bybel leer, en is geroep om te leef deur "elke woord van God." Weet u hoe om dit te vind? Christus het gesê dit sou:

  • "Alle dinge" leer wat Hy beveel het
  • Lede bevat wat uitgeroep en afgesonder is deur die waarheid
  • 'n "Klein kuddetjie" wees

Mensgemaakte Vakansiedae

Hoofkwartier Kampus

Met sy hoofkwartier in Wadsworth, Ohio, kondig Die Herstelde Kerk van God die onbekende, maar uiteindelike boodskap van hoop aan vir alle nasies. Die Kerk, wat gemeentes in meer as 70 lande het wat strek oor ses vastelande, versprei jaarliks miljoene boeke, boekies en artikels oor die hele wêreld, gratis—waarvan heelwat beskikbaar is in 11 tale.

Nuwe Besoekers

Die Plan van God

Omtrent die Skrywer
Photo of David C. PackDavid C. Pack 

As stigter en Pastoor Generaal van die Herstelde Kerk van God, Hoofredakteur van The Real Truth tydskrif, en die stem van The World to Come program, het David C. Pack baie miljoene oor die hele wêreld heen bereik met die mees kragtige waarhede van die Bybel—onbekend aan byna almal. Hy het 80 boeke en boekies geskryf, persoonlik meer as 50 gemeentes gestig, en het as 'n gas verskyn op die History Channel. Mnr. Pack het Ambassador College bygewoon in Pasadena, Kalifornië, die Worldwide Church of God bediening betree in 1971 en was persoonlik opgelei deur sy stigter, Herbert W. Armstrong.