JavaScript

This website requires the use of Javascript Explain This   to function correctly. Performance and usage will suffer if it remains disabled.

Hulp

Die Biblioteek afdeling organiseer ons honderde boeke, boekies, artikels, Bybel Kursus lesse, brosjures en tydskrifte in ‘n duidelike maklike wyse van toegang. Toegang tot items kan verkry word volgens formaat (boeke, boekies, artikels ens) of volgens onderwerp. Addisionele filtreerders en uitsoek-opsies maak dit baie maklik om dit waarvoor u soek te vind—asook ander verwante items.

Oor ons bevat alles wat u wil weet van die Herstelde Kerk van God.

My Boekrak is een van ons mees opwindende kenmerke. Hierdie private boekrak laat u toe om items te hou vir toekomstige lees of wat un nog wil bestel. Dit organiseer items wat u wil lees en hou selfs tred met hoe ver u individuele stukke literatuur gelees het—‘n unieke kenmerk wat op geen ander webtuiste gevind word nie.

Biblioteek

Vind items volgens formaat (boeke, boekies, artikels, ens.) of onderwerp. Besoekers kan eenderse items vind (en Geregistreerde gebruikers kan items op “My Boekrak” behou.)

Wanneer in die biblioteek rongeblaai word (of vir ‘n onderwerp of formaat), kan u verder u resultate vernou deur hoe items vertoon word te verander—deur die vorm van vertoon, orde, formaat of onderwerp te verander.

Op die standaard geselekteerde ‘Lys” vertoonvenster (en in die keuses op die “Skermrooster”), kan alle items tot u Versoek lys bygevoeg word sonder om die biblioteek te verlaat.

Verder, kan geregistreerde gebruikers items van belang op hulle boekrak behou om later te lees of te bestel.

Soek

Baie van die kenmerke wat in die Biblioteek gevind word, is ook op die soek bladsy beskikbaar.

Maak nie saak of u verkies om `n opsielys te gebruik of vir ‘n onderwerp te soek nie, die webwerf sal u help om vinnig te kry waarvoor u soek. En wanneer u die item gekry het, laat My Boekrak u toe om die items dadelik te lees, of hulle op die boekrak te plaas vir later.

Responsiewe Ontwerp

Deur die ontwerp metodiek van “responsiewe ontwerp” te inkorporeer, stel rcg.org outomaties in op die tipe toestel wat toegang daartoe verkry. Dit beteken of u nou ons werf met u slimfoon, tablet of rekenaar besoek, is alle inhoud en kenmerke beskikbaar.

‘n Voorbeeld van rekenaar, tablet of slimfoon

Literatuur Bladsy

Geregistreerde gebruikers kan literatuur op die “My Boekrak” behou. U boekrak is ‘n persoolike versameling van literatuur op die webwerf wat u moontlik later wil lees, studeer of later bestel.

Geregistreerde gebruikers kan op die boekmerk icon klik om hul huidige plek in die boekrak te behou, terwyl daar gelees word. U gestoorde plek word na enige toestel wat u gebruik om die webwerf te betree oorgedra, hetsy dit `n rekenaar, tablet of slimfoon is!

Paragraaf voordat dit geboekmerk word

Paragraaf geboekmerk en outomaties gestoor tot u boekrak.

My Boekrak

U boekrak laat toe dat u 'n persoonlike katalogus van items hou wat u graag sal wil behou, lees, of nou, of in die toekoms wil bestel. U “boekrak” wys hoe ver u met u literatuur gekom het, met 'n maklik om te verstaan persentasie wat aandui hoe ver u gekom het. Wanneer u klaar is met 'n item, klik “Gedoen” om die item na u gelese literatuur te verplaas.

Verwyder of prioritiseer u boekrak items deur wysig   te druk.