JavaScript

This website requires the use of Javascript Explain This   to function correctly. Performance and usage will suffer if it remains disabled.

Vertoon as:

lys
raamwerk

Sorteer volgens:


Soek per Formaat:


 

Biblioteek: Die Bybel Inleidingskursus

Hierdie 30-les reeks stel u sistematies bekend aan die doktrines van God- en stel u in staat om dit te bewys uit u eie Bybel. Studeer die BIK lesse in volgorde en u sal ontdek: Wie en wat God is, waarom u gebore is, wat gebeur na die dood, die ware plan van verlossing, die egte waarheid van geprofeseerde gebeurtenisse in ons tyd, die doel en betekenis van God se Wet – en `n magdom ander Bybelwaarhede.

Sommige het navraag gedoen rondom die instuur van hul voltooide lesse met antwoorde om hersien of gemerk te word. Dit is onnodig, aangesien die vrae in so `n manier gevra word dat die antwoorde in wese omvat word in die skrifgedeeltes wat die student aangesê word om neer te skryf.